Pret om te leer.
Opwindende taal.
Maklik om te praat.
Ek het tweetalig groot geword en praat Engels en Afrikaans met die regte aksent.
Ek is vriendlik en hou daarvan om met mense te werk.
Ek hou daarvan om die lesse pret te maak.
- Jy sal leer om Afrikaans te praat. Ons sal met baie maklike woorde begin.
- Afhangind van jou vlak en begrip van die taal, sal ek jou klasse specifik vir jou aanpas.
- Ek sal vir jou vra waarin jy belang stel en waarvoor jy die taal wil leer en dan sal ons saam oor daai dinge in
Afrikaans kan praat,
- Ek hou daarvan om die klasse om gesprek te baseer.
- Ek sal vir jou die formeel te praat.
- Jy sal leer om 'n bietjie huistaal te praat soos 'n regte Afrikaaner.
- Elke klas is anders en aan gepas vir jou behoeftes.
- Jy sal huiswerk kry wat maklik sal wees, maar sal jou help om tussen lesse die taal te oefen. Dit is baie
belangrik om elke dag die nuwe woorde te oefen.
- Jy sal leer om sinne te skryf.
- Jy sal leer om die regte aksent leer.
- Elke leerling se lesse is anders en vir die individueel opgemaak.
Ek werk al twintag jaar met jong mense en tieners. Ek help met huiswerk en leer vir hulle om Afrikaans te praat, Ek help ook vir Afrikaans kinders met hulle Engels huiswerk.
Ek hou daarvan om te klasse informeel te hou en om die lesse elke keer bietjie te verander.
Sodra jy 'n goeie woorde skat het dat begin ons om te gesels en elke keer meer woorde leer.
Ek het tweetalig groot geword in Suid Afrika en kan my huistaal is Engels en Afrikkans. Ek praat altwee tale met die korrekte aksent, en sal probeer om daai aksent aan my studente oordra.
Ek geniet dit om Afrikaans te praat en om vir mense te help leer. Ek hou ook daarvan om vir Afrikaanse mense, Engels te leer.