yjjpuq.png?1589810581

Danie van Schalkwyk

Beginner deskundige
Thumbnail Image

自我介紹

會說英文、德文、南非語

Jy sal nie nog so 'n onderwyser soos ek kry nie. Ek het die gawe van vereenvoudiging ontvang. Ek kan 'n olifant aan 'n mier verduidelik. EK IS LIEF VIR WAT EK DOEN. Die lewe is te kort om te mors op iets waaroor jy nie passievol is nie. 1) Jy onderrig my. Jy vertel my waar jy nou is en waar jy graag wil wees. 2) Ons begin met die basiese dinge, doen dan grammatika en eindig eers wanneer jy op jou gemak is. 3) Ons gebruik YouTube videos en ander hulpbronne om jou leerervaring in te kleur. 4) Jy sal die duisend mees gebruikte woorde in Afrikaans bemeester. My manier van onderrig is soos volg: 1] Leer 2] Verstaan 3] Praat. Hierdie geskied vanaf die begin tot die bittere einde. Die twee belangrikste woorde wat jy moet beoefen is : Geniet en oefen. Indien jy 'n klas moet kanselleer, verwittig my asseblief 12 ure voor die tyd. Ek sal dieselfde aan my kant doen. Tot ons weer gesels : Carpe Diem "Gryp die dag!"
瀏覽全部自我介紹

影片介紹

Thumbnail Image
自我介紹影片
進一步瞭解上課方式
其他開課時間
超過 5 堂課以上有額外的優惠,可在下方看到價格或是購物車選擇!

授課時間

顯示全部時間

106 筆南非語課程評價

  • Manon
    2025年2月17日
    Danie is a fantastic tutor, he gets you to connect with the language in order to learn, rather than just rote learning
  • Alejandra Gonzalez
    2024年11月29日
    Danie was knowledgeable and easy to talk to, highly recommend him. He is friendly, patient and very passionate as an educator.
顯示全部 106 則評價

教師表現數據

履歷

工作經驗

  • 2012 - 2020 Extra classes

教育背景

  • 2012 - 2017 UNISA Afrikaans (Completed two modules as part of a Psychology course) 已上傳證書

工作經驗
  • 2012 - 2020 Extra classes
教育背景
  • 2012 - 2017

    UNISA

    Afrikaans (Completed two modules as part of a Psychology course) 已上傳證書

常見問題

預約方式

  • 購買課程後可依照教師行事曆的時間預約課程
  • 如教師顯示『可即時授課』則可立即預約教師待會的時間
  • 如教師未在線上最快可預約 24 小時之後的課程

費用說明

  • 體驗課程課時約為 25 分鐘
  • 正式課程課時約為 50 分鐘
  • 正式課程購買超過 5 堂有額外折扣(視老師開課價額而定)

上課說明

  • 開課前 10 分鐘進入網站,選擇『我的課程』找到該堂課並點選『進入教室』,即可開啟 ZOOM 教室開始上課
  • 手機、電腦皆可使用 ZOOM 上課(手機請先下載 ZOOM 應用程式)

退課須知

  • 當課程發生問題可選擇『回報問題』,可由教師選擇重新預約或是退AT幣
  • 如教師超過12小時未給予回覆,系統將自動退AT幣給您
預約方式
  • 購買課程後可依照教師行事曆的時間預約課程
  • 如教師顯示『可即時授課』則可立即預約教師待會的時間
  • 如教師未在線上最快可預約 24 小時之後的課程
費用說明
  • 體驗課程課時約為 25 分鐘
  • 正式課程課時約為 50 分鐘
  • 正式課程購買超過 5 堂有額外折扣(視老師開課價額而定)
上課說明
  • 開課前 10 分鐘進入網站,選擇『我的課程』找到該堂課並點選『進入教室』,即可開啟 ZOOM 教室開始上課
  • 手機、電腦皆可使用 ZOOM 上課(手機請先下載 ZOOM 應用程式)
退課須知
  • 當課程發生問題可選擇『回報問題』,可由教師選擇重新預約或是退AT幣
  • 如教師超過12小時未給予回覆,系統將自動退AT幣給您

相似教師推薦

AI 推薦教師

留下需求,30 秒內推薦適合您的教師!
25 分鐘
50 分鐘
聯繫老師